Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Admiralty B&B

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admirals Walk 6, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Admiralty B&B is op Cannon Island in Marina da Gama geleë en kyk uit oor die rustige water van die Zandvliei-riviermond, net 'n paar minute van die fantastiese badstrande van die Valsbaai-kuslyn af.

Verblyf word gebied in 7 en suite-kamers met óf berg- óf meer-uitsigte. Die kamers is toegerus met platskerm-TV's, yskas, haardroërs, sitareas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers is ingerig met koninggrootte-, koningingrootte-, enkel- en of stapelbeddens.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike sitarea, 'n kaggel-dek-sitkamer, 'n biblioteek, onbeperkte WiFi en verhitte buiteswembad met sonstoele. Die geisers en swembad word met sonpanele op die dak verhit en die instansie herwin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Admiralty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Admirals Walk 6, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Admiralty B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admirals Walk 6, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaJxJaJtwrXLjSEvX2hTOTsCNTr4AjUUB7v6HxyXtWL6X5f7N9j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 6 Admirals Walk Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.094764962096 18.475510264418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang