Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abrahamskraal Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R353, Abrahamskraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Abrahamskraal Guest Farm, geleë langs die R353, is 'n werkende skaapplaas net 18 km vanaf Leeu Gamka en maklik bereikbaar vanaf Prins Albert, wat 35 km ver is.

Abrahamskraal bied gaste 'n keuse van verblyf wat tussen 4 en 8 mense kan akkommodeer. Gaste kan die vierslaapkamerplaashuis, drieslaapkamerplaashuis en drieslaapkamerplaaskothuis bespreek. Die kamers is gemeubileer met dubbel-, driekwart- of enkelbeddens, en badkamers met baddens en storte. Elke eenheid het sy eie kombuis, volledig toegerus vir selfsorg, 'n privaat ingang en privaat braaigeriewe.

Die gasteplaas bied 'n rustieke plaasdam-styl swembad, gewild onder kinders, en gaste kan vuurmaakhout op die plaas koop.

Abrahamskraal is die perfekte oornagplek vir die reisiger wat op die N1 tussen die noorde en die suide reis, maar die beter opsie is om langer te bly en te ontspan of saam met familie en vriende fees te vier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Juan O
Saam met lewensmaat
5.0
Onbeskryflik. Dit het alle verwagtinge oortref en sal beslis weer terug wees in die toekoms.
Jan 2025
Reino V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese plek, kan nie wag om weer te gaan nie. Heerlik gebly, dit was een vir die boeke!
Des 2024
Vicky D
Gesin met klein kinders
5.0
Very good. Very good, beautiful authentic location, with extra little touches to make you feel at home. Farm style splash pool helped i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Bapsi K
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese ervaring. Heerlik rustig en stil. Blyplek is gerieflik en goed ingerig.
Des 2024
Chris B
5.0
Heerlik en baie ontspanne. Heerlik gebly. Mal oor al die oudhede. Ek sal graag self so 'n mooi huis wou hê. Voorwaar 'n juweel wat julle daar het!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hestie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Langs die R353, Abrahamskraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abrahamskraal Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R353, Abrahamskraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxNmFhYzkyLTc5ZWEtNGI1Yi1hMjgxLTA2Y2FlMTZiYWY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 Off the R353 Abrahamskraal Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.935000705769 21.992644071579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang