Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abansi

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Abansi woonstel het 2 Vertrekke en 'n Badkamer. Die woonstel het Pragtige onbeperkte see uitsig uit albei seefront vertrekke en is 'n kort entjie van die strand af. Die tuin is pragtig versorg met verskeie voëls en in rustige veilige omgewing en die klank van die see. Dit bied slaapplek aan Maksimum 2 volwassenes en 1 kind. Die Eerste vertrek is die Privaat Slaap kamer met 'n dubbelbed, ingeboude kaste en groot glas skuifdeure wat na die tuin lei. Die Tweede vertrek is die Leefarea - Dit het 'n Ruim Slaap bank wat as 'n heerlike Kuier bank vir gaste of as 'n bed gebruik kan word deur 1 kind. Indien gaste 2 kinders het kan dit gereël word met die eienaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en Toilet. Gehalte linne, handdoeke en komplimentêre seep en sjampoo word voorsien. Die kombuisie is met breekgoed en messegoed vir 6 persone toegerus. Daar is 'n Yskas-vrieskas, Tweeplaatstofie met 'n oond, Mikrogolf, Koffie filter masjien, Eetgerei, Breekware, Tee- en Koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n Etenstafel met 4 stoele en 'n TV met DStv. Groot Glas skuifdeure lei na die stoep en die mooi groen tuin met Patio meubels. en 'n see-uitsig. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n ingeboude buitebraai langs die woonstel, 'n tuin en veilige parkering op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante. Die Abansi woonstel is op Grond vloer. Daar is net trappies na die braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Voorsiening vir beurtkrag
Laaitoestel, Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Laaitoestel, Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Besoekers toegelaat
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let op dat die verblyf met trappe bereik word en nie vir gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • 6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelmatras vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelmatras vir 'n kind. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke enkelbed kan op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep word. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, diepvrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefara het rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n etenstafel, ingeboude braai en 'n yskassie. Al die leefareas lei na die balkon met 'n see-uitsig. WiFi is GRATIS beskikbaar. Daar is 'n stoep met 'n pizza-oond, etenstafel, tuin en onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let op dat die verblyf met trappe bereik word en nie vir gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 71, Stilbaai, 7664, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb369fda6310224a8f462b0f5795c578f1f1e88a8009965fc25938f2adfa63d2a219f508af854f48061097648a95a449c812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 71 Helene Steyn Drive Still Bay 7664 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 14:00 -34.3674431 21.4452952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang