Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Lodges

Winteraanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2025 tot 15 Sep 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Abalone Lodges is in die hartjie van die Tuinroete, in die skilderagtige dorpie Knysna, geleë tussen die Outeniekwaberge en die Indiese Oseaan. Die verblyf is net 5 minute van die middedorp af geleë en 4 km vanaf die Leisure Isle-strand. Abalone Lodges bied nie net 'n gerieflike ligging nie, maar bied ook asemrowende uitsigte oor die riviermonding en Knysna-koppe.

Die goed ingerigte houthuise, tussenliggende huise en House Abalone is perfek vir enige soort verblyf en enige soort groep. Hierdie rustieke dog luukse en unieke hout-eenhede is almal selfsorg met kombuisgeriewe, 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, 'n TV met sekere DStv-kanale asook 'n balkon vir daardie lieflike sonsondergange. Die ruimer Double-Storey Lodge het 'n oopplan-sitarea met 'n kombuis.

Dit is 'n kort entjie se ry vanaf die middestad van Knysna en die omliggende strande en woude en al die eenhede het toegang tot hul eie braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad in die welige tuin. Elke balkon kyk uit oor die sprankelende Knysnariviermond en is ideaal vir romantiese skemerkelkies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 260 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Keith F
Saam met lewensmaat
5.0
Memorable. Very friendly, helpful staff; everything was very convenient. Set up and atmosphere were tranquil. I'll definitely visit Aba...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Emerald S
Saam met lewensmaat
5.0
Memorable. Was amazing. Great location, beautiful view and not to mention the great customer service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. All I can say is this was an awesome holiday and stay. I will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Maritza V
Saam met lewensmaat
5.0
Eerste keer in Knysna vakansie. Ons het heerlik geslaap, lekker gestort en gebraai. Die foto's wys dit nie, maar daar is 'n klein kombuisie met die no...
Sien meer
Jan 2025
Clayton C
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful. Peaceful and very enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 260

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Lodges het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaGcubWjox9AW76UAJVNbAq4n3EbK4Cji2eVH42rjwarDVXWAFa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 260 5 1 5 20 Herons Way Lower Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.041151712916 23.069876879454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang