Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aardts Cabins

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aardts Cabins, Klein-Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aardts Cabins is 'n bekoorlike en rustieke, afgesonderde klipkothuis 14 km vanaf De Rust geleë. Die kothuis bied 'n romantiese wegbreek of 'n onvergeetlike gesinswegbreek aan diegene wat die ware skoonheid van die Karoo waardeer, met sy ongerepte landskappe, asemrowende sonsondergange en magiese sterrehemel.

Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die buitebadkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, 'n yskas, eetgerei en breekware. Die slaapkamer lei na 'n onderdakstoep met 'n knus kaggel en 'n buitebraai.

Die kothuis spog met 'n houtvuur-bubbelbad waar gaste kan ontspan en herlaai in 'n mens se eie pas.

Hierdie moderne kothuis is om verskeie redes aan die suidekant van die berg uitgegrawe. Dit is 'n natuurlike metode om die temperatuur konstant te hou deur die seisoene, dag en nag. Daar is ook 'n dam bo-op die dak van die kothuis om die slaaparea koel te hou.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Madelein L
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Dit was ongelooflik lekker om so privaat te kan bly, ons het veral die bad geniet. Baie dankie.
Feb 2025
Ania V
Gesin met klein kinders
5.0
Sal enige persoon aanbeveel. Wat 'n wonderlike plek is om net bietjie weg te kom van die daaglikse gejaag.
Jan 2025
Gerhard M
Saam met lewensmaat
5.0
Voel rustigheid van natuur aan. Baie rustig, heerlik gebly.
Des 2024
Marais K
Saam met lewensmaat
5.0
Uniek, ideaal, rustig en ongelooflik. Wat 'n ongelooflike ervaring! Aardts is sonder twyfel een van die beste akkommodasies wat ons al beleef het.
Aug 2024
Savannah W
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! It was absolutely stunning! All the little details, the creativity, the views, all of it. It was such a unique stay and we lov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abraham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Aardts Cabins, Klein-Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aardts Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aardts Cabins, Klein-Karoo, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38c10d3d9d064db5412b5aee1e417773774a797927cb2bf16ad32c1d1b86019fd011992d736e7f9cc8f1a0dc4f33d7c41344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 Aardts Cabins Klein Karoo 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.545088661764 22.490047209988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang