A Little Guesthouse
Beskrywing
Hierdie eenheid het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n leefarea, ’n kombuis, ’n stoep en onderdakparkeerplek, sowel as gratis WiFi en lugversorging. ’n Slaapbank kan as ’n bed opgemaak word, en ’n kampbed kan op versoek voor 14:00 op die dag van aankoms gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stilte ure is tussen 21:00 en 06:00.
Besoekers word slegs toegelaat met vooraf toestemming.
Rook asseblief net in die tuin.
Daar is 2 miniatuur Schnauzers op die perseel, Krummel en Patrys. Hulle sal blaf om jou aankoms aan te kondig, maar hulle is vriendelik en sal jou na jou kamer vergesel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n ekstra enkelbed in die sitarea en daar is 'n deur tussen die sitarea en slaapkamer vir privaatheid. Die badkamer kan vanaf die slaapkamer bereik word, maar nie vanaf die sitarea nie aangesien die ingang in die slaapkamer is. Die badkamer het 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stilte ure is tussen 21:00 en 06:00.
Besoekers word slegs toegelaat met vooraf toestemming.
Rook asseblief net in die tuin.
Daar is 2 miniatuur Schnauzers op die perseel, Krummel en Patrys. Hulle sal blaf om jou aankoms aan te kondig, maar hulle is vriendelik en sal jou na jou kamer vergesel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en daar is ook 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en buite is daar 'n stoep met braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek, gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stilte ure is tussen 21:00 en 06:00.
Besoekers word slegs toegelaat met vooraf toestemming.
Rook asseblief net in die tuin.
Daar is 2 miniatuur Schnauzers op die perseel, Krummel en Patrys. Hulle sal blaf om jou aankoms aan te kondig, maar hulle is vriendelik en sal jou na jou kamer vergesel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gerieflike begrotingseenheid vir 2 het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het lugversorging asook gratis WiFi. Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie, 'n koffie- en teestasie, tuisgemaakte gebakte beskuit en 'n suier met varsgemaalde koffie. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n lessenaar, kombuis, teeskinkbord, beskuit, 'n TV met 'n gastehuis DStv-pakket wat KykNet in, in. Gaste het toegang tot 'n geplaveide patio met opsionele braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek net 20 meter verder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stilte ure is tussen 21:00 en 06:00.
Besoekers word slegs toegelaat met vooraf toestemming.
Rook asseblief net in die tuin.
Daar is 2 miniatuur Schnauzers op die perseel, Krummel en Patrys. Hulle sal blaf om jou aankoms aan te kondig, maar hulle is vriendelik en sal jou na jou kamer vergesel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 7 het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n derde enkelbed en 'n matras op versoek. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, 'n Snappy Chef met potte en panne, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook lugversorging, WiFi, TV met DStv en 'n privaat tuin met braaigeriewe. Hierdie eenheid kan aan eenheid 6 (1 dubbelbed en 1 opslaanbed) vir 'n groter bespreking gekoppel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stilte ure is tussen 21:00 en 06:00.
Besoekers word slegs toegelaat met vooraf toestemming.
Rook asseblief net in die tuin.
Daar is 2 miniatuur Schnauzers op die perseel, Krummel en Patrys. Hulle sal blaf om jou aankoms aan te kondig, maar hulle is vriendelik en sal jou na jou kamer vergesel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het ’n koninggrootte-bed (of 2 enkelbeddens), 2 enkelbeddens (of 'n koninggrootte-bed) in die sitarea en die badkamer het ’n stort. Daar is ’n sitarea, ’n ten volle toegeruste kombuis, ’n TV met DStv, ’n tuin met ’n braai-area, onderdakparkeerplek, gratis WiFi en lugversorging. ’n Enkelslaapbank (of matrasse) kan voor 14:00 op die dag van aankoms gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stilte ure is tussen 21:00 en 06:00.
Besoekers word slegs toegelaat met vooraf toestemming.
Rook asseblief net in die tuin.
Daar is 2 miniatuur Schnauzers op die perseel, Krummel en Patrys. Hulle sal blaf om jou aankoms aan te kondig, maar hulle is vriendelik en sal jou na jou kamer vergesel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Blerk-laan 15, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang