Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

A Garden Suite

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomery-rylaan 23, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Garden Suite is 'n bekoorlike gastehuis wat deur die familie bestuur word, geleë in 'n lowerryke woonbuurt in Pietermaritzburg. Hierdie aantreklike stad word omring deur die beboste heuwels en golwende weivelde van die Natalse Middellande, en is sentraal geleë tussen Johannesburg en Durban.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 goed ingerigte suites wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die pragtige, lowerryke tuin beskik oor 'n speelgrond met 'n trampolien om kinders besig te hou.

Die skilderagtige toevlugsoord wat spog met ongeëwenaarde natuurskoon, bekoorlike dorpies, en 'n wonderlike kuns- en kunsvlytroete om te verken wat dit die ideale vakansiebestemming vir die gesin maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Montgomery-rylaan 23, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink A Garden Suite het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomery-rylaan 23, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b8293734ad6119349b7c7416a28a2eae1c87d106411c8932806f9401d1b94ce4b1ec6a5c1aba65a907eb957b1f47467ff7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 23 Montgomery Drive Athlone 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.582382287139 30.352975276127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456