Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

90 Eden Sands

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Eden Sands 90, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 R825 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

90 Eden Sands is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Die kompleks is ongeveer 400 m vanaf die aangewese swemstrand met lewensredders geleë.

Dié woonstel met lugversorging is op die eerste verdieping geleë en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied lieflike uitsigte oor die see, en die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en kooktoebehore. Komplimentêre tee en koffie word voorsien.

Die oopplan-sitarea bied 'n TV met DStv Now en Netflix-toepassings; gratis Wi-Fi-toegang is beskikbaar om media te stroom. Die sitkamer lei na 'n omheinde balkon met groot vensters wat gaste kan oopmaak om die seebriesie in te laat.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-areas en die swembad in die kompleks. Gaste het direkte toegang tot die strand deur 'n veilige hek met hul sleutels. Daar is 'n veilige parkeerplek vir een motor, onder 'n motorafdak. Bykomende parkeerplek vir sleepwaens is ook beskikbaar. Daar is 'n sekuriteitswag in die kompleks oornag. Ons spyt dat geen dagbesoekers toegelaat word nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Aveshni A
Besigheidsreis
5.0
Amazing. My stay was comfortable and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Hennie N
4.8
Rustig, skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Ons was baie tevrede met die verblyf. Al was dit tydens 'n moeilike tyd wat ons vir 'n begrafni...
Sien meer
Feb 2025
Dwayne V
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig en grieflik. Verblyf was baie gerieflik en die uitsig was baie mooi. Kinders het dit baie geniet met al die aktiwiteite asook die swembad.
Jan 2025
Angelique V
Gesin met klein kinders
4.8
Fantasties, lekker. Dit was heerlik. Ons het lekker gebly. En Lauren het alles so mooi gekommunikeer. Hou so aan .
Sep 2024
Thapelo M
Gesin met klein kinders
4.6
Enjoyed my stay there and loved it. Great place with perfect security, enjoyed my stay there and hope the place will be available again...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Middleton-weg 42, Eden Sands 90, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 90 Eden Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 825
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 825
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Eden Sands 90, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39420200b0aabf673a020ffc5008f764f26585960c2d9354407bb90059b0b4850650a6c4b5e9317cb5eacf9b75757b2d7d57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 42 Middleton Road 90 Eden Sands 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.099611576388 30.859032720063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang