Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Juanita

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 329 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ian S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het dit baie geniet. Die plekkie was baie netjies en skoon. Baie rustig en ons het dit geniet om daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melane P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Alles was soos op die advertensie. Baie rustig. Mooi kamer. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Moderne mooi plekkie. Tuin is pragtig. Baie mooi plek. Skoon en netjies. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Pragtig ingerig, skoon en netjies. Diens uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfek en gerieflik vir familie van 4. Perfekte plek vir 'n familie met klein kinders. Pragtige tuin en akkommodasie wat als het wat jy benodig. Ek sal vir seker aanbeveel vir die wat 'n oornag plekkie soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska E
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Veilig, gerieflik, lekker! By verre een van die gerieflikste en gemaklikste gastehuise waar ek al ooit gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie aangenaam gewees. Baie lekker gebly. Baie ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker gebly. Ons het net een aand oorgeslaap. Was baie lekker. Alles was mooi en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Baie rustig en lekker. Ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eloise H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

We enjoyed our stay. It was a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 329

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juanitastraat 9, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 329 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang