Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pioneers Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 80, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pioneers Lodge bied gastekamers en is in Komatipoort geleë. Die gastehuis is ideaal as 'n basis vir gaste wat na en van die Lebombo-grens van Mosambiek reis.

Verblyf by Pioneers Lodge beskik oor 5 kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens, en elke kamer het toegang tot óf 'n en suite- óf aparte gemeenskaplike badkamer. Die kamers het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Paar van die kamers bevat ook basiese kombuistoebehore vir selfsorg. Die gastehuis bied ook braaigeriewe om te gebruik, 'n swembad, 'n kroeg wat goed toegerus is en veilige parkeerplek vir voertuie. Pioneers Lodge is ook naby 'n paar restaurante, OTM'e, kruidenierswinkels en ander geriewe in die middedorp geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Deirdré B
5.0
Rustig. Baie lekker! Volgens die advertensie kon ons tot 22:00 inboek. Almal was al in die bed toe ons om 21:30 arriveer. In die kamer was daar 'n ken...
Sien meer
Des 2024
Yolandie K
Gesin met tieners
5.0
Gelieflik en bekostigbaar. Ideaal vir oornag as jy oor grens moet gaan.
Jan 2024
Willie J
Saam met vriende
4.0
Een nag oorslaap was baie lekker. Baie lekker vir nag oorslaap na Mozambiek.
Okt 2024
Joey S
Saam met lewensmaat
4.0
Waarde vir geld. Gasheer het ons vriendelik verwelkom en baie tuis laat voel.
Jan 2024
Sandra J
Saam met vriende
3.0
Dit was rustig, dankie. Die verblyf was goed gewees. Die eenheid het 'n bietjie instandhouding nodig. Paar goedjies het nie gewerk nie.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Jeanelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rissikstraat 80, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Pioneers Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 80, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbU3H9UOULQZiCOFu2DXht454aHJURaacHDWPPiZ9GElblty8MO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 80 Rissik street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.433013515203 31.952986366128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang