Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 on Nivenia

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nivenia-weg 8, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

8 on Nivenia is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Bettysbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die gewoel van die stadslewe.

Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort, terwyl nog 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed het en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed. Nog 'n stort is beskikbaar in die derde badkamer en daar is 'n aparte gastetoilet.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 2 sitkamers met gemaklike sitplek en 'n TV. 'n Lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar vir diegene wat bietjie werk wil kry.

Boonop het hierdie ruimte 'n binnebraai wat gerieflik is vir die wintermaande. Deur die stapeldeure is 'n sonnige houtdek met gemaklike buitesitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 727

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Nivenia-weg 8, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nivenia-weg 8, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd328bc0ac859059c01d523f5d54576d70e1745079c0c7d3da9507931cbcb9f038d51a36ca90664c68669403e4bf5a4d0e810?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense 8 Nivenia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -34.3604932451 18.900884621668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang