Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 On Eagle

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
8 On Eagle Self-catering
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 2 stoele en 'n slaapbank vir 'n kind. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. 'n Glasskuifdeur lei na 'n onderdakstoep met 'n buitetafel en gasbraaigeriewe waar gaste 'n skemerkelkie saans kan geniet. 'n Braai waarin gaste met hout kan vuurmaak is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
8 On Eagle B&B Room 3
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste, gemeubileer met enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n yskas, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en gemeenskaplike swembad in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Netflix
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Voorsiening vir beurtkrag
Laaitoestel
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Ketel
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Laaitoestel
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
8 on Eagle B&B Room 4
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Lees meer
Beskrywing

8 On Eagle B&B Kamer 4. Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Bykomende geriewe sluit 'n TV met Netflix, WiFi, 'n yskas, ketel, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamer maak oop op 'n patio met uitsigte oor die tuin en see. Daar is ook 'n swembad vir die warmer dae.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Stroomdienste
TV
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
8 On Eagle B&B Room 2
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste, gemeubileer met enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Stroomdienste
Netflix, OpenView
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag
Laaitoestel
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Tuin
Buite-eetarea
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Vuurmaakhout
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Laaitoestel
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix, OpenView
TV
Standaard
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
8 On Eagle B&B Room 1
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer kan 2 gaste akkommodeer en is gemeubileer met 'n koning-grootte bed. Dit het ook 'n en-suite badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort en toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-weg 8, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2406828acb0203ed9ebb8c922db8a5683e5b08472c8c1368d87fead2800cd42a55b1364f1febb7d5717130f388775b947a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 8 Eagle Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.708153 30.472787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang