Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7th Hole Golf Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolin-rylaan 9, Koro Creek, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 418 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

7th Hole Golf Lodge is in Koro Creek Gholflandgoed in die Limpopo Waterberge by Modimolle geleë. Dit spog met gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, oornaggaste of diegene wat 'n rustige wegbreek van die stad wil hê.

Die verblyf bestaan uit 2 luukse kamers en 4 standaardkamers, asook 'n gesinskamer.

Die 2 luukse kamers het elkeen 'n volledige badkamer met 'n toilet, bad, stort en 2 wasbakke. Die kamer self het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en sluit ook 'n yskassie, lugversorging, 'n TV en WiFi in.

Die Standaard Kamers het hul eie volledige badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die kamers is toegerus met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n yskassie, lugversorging, 'n TV en WiFi. Die kamers het hul eie braai-area.

Die gesinskamers is ingerig met 3 enkelbeddens waarvan 2 op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n volledige badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, waaier, TV en WiFi in.

Die lodge het 'n klein, gemeenskaplike swembad op die perseel by die Lapa, met 'n braai-area.

Die lodge as geheel kan vir groepe of gesinsbyeenkomste bespreek word.

Koro Creek Gholflandgoed het 'n klubhuis en restaurant.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kitty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Francolin-rylaan 9, Koro Creek, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink 7th Hole Golf Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 418
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 418
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolin-rylaan 9, Koro Creek, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87ed228296dbbab0589809f57cac87c54c5b9eb31dba87d4e471fe5e28029977684427fff30dcc9ae1921422fc2e8b71ab32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 418 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 9 Francolin Drive Koro Creek 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.69701293651 28.392672810141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang