Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

74 Eden Sands

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonweg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 1426, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R775 R698 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

74 Eden Sands is 'n lieflike 2-slaapkamer-eenheid op die grondvloer en bied see-uitsigte en direkte toegang tot die strand. Die eenheid is in Kingsburgh, Amanzimtoti, naby verskeie winkels geleë. Daar is trappe wat vanaf die parkeerarea na die eenheid lei. Dit is 'n selfsorgwoonstel wat 'n groep of 'n gesin van maksimum 4 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat geskik is vir 'n kind. Daar is waaiers in elke kamer beskikbaar. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort oor die bad. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Die sitkamer is toegerus met DStv met basiese kanale.

Die kompleks is baie veilig met elektriese heinings en sekuriteitswagte. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Gaste het toegang tot die swembad sowel as die braaigeriewe in die kompleks, en daar is lieflike tuine. Ons is net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie winkels, restaurante en net 10 km vanaf die Gallaria Mall waar al die pret is.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Izani H
Gesin met tieners
5.0
Asemrowende uitsig op die see in dié pragtige moderne plekkie. Pragtige, goed toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het. Die eenheid het 'n prentj...
Sien meer
Feb 2025
Erika L
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Definitief sal dit aanbeveel vir almal.
Des 2024
Danel V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gekuier en het goeie herinneringe gemaak. Ons het baie lekker gebly by 74 Eden Sands. Die woonstel is goed toegerus met net wat jy...
Sien meer
Des 2024
Ruda D
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plekkie, naby winkelsentrum en strand geleë. Baie lekker gebly. Baie lekker gebly!
Nov 2024
Danel L
Gesin met tieners
4.4
Nostalgie. Ons het baie lekker gebly. Pragtige netjiese plekkie. Niks meer nodig gehad nie. Sal wel net aanbeveel om beter waaiers aan te skaf. Die 2 ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Middletonweg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 1426, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 74 Eden Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R775
R 775 R 698
per nag (plek vir 5)
Vanaf R775
R 775 R 698
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonweg 42, Winklespruit, Kingsburgh, 1426, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMWM2ODM0LWYwMGQtNDRmZC04MjIzLWQ4YWMyYWE2NzQ3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R775 nouVanaf R698 per nag (plek vir 5) 120 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 1426 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.099561 30.859229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang