72 Solitaire
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R610 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
72 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is gerieflik naby hospitale, ambassades en winkelsentrums geleë, wat dit ideaal maak vir sakereisigers sowel as gesinne.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie en sitarea. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Boonop het die woonstel 'n gemaklike sitarea, 'n eetarea en 'n TV. Gaste word ook voorsien van gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Die omliggende area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Pretoria Buiteklub, Uniegebou, die Voortrekkermonument en Loftus-stadion.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng