Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72 Canal Road

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canal-weg 72, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

72 Canal Road bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdakhuis op die hoofkanaal in St Francisbaai. Die ligging bied maklike toegang tot die strand en plaaslike restaurante.

Hierdie smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 2 sitkamers, 'n eetarea en 'n kombuis. Die vierde slaapkamer is aangrensend en apart van die hoofhuis wat 'n kamer/badkamer bo die motorhuis is. Daar is 3 slaapkamers, 2 met koningingrootte-beddens en 1 met 'n dubbelbed en die kamer bo die motorhuis het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad. Die ander 3 badkamers is en suite vir elke slaapkamer met slegs 'n stort. Twee slaapkamers is op die boonste vlak van die huis en die derde slaapkamer is onder.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en elke sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis beskik oor 'n swembad, 'n lapa, en 'n privaat jetty met toegang tot die kanale, asook oorgenoeg parkeerplek. Daar is 3 kano's en 2 kajakke vir die gaste om te gebruik.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Canal-weg 72, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink 72 Canal Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canal-weg 72, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd40533d84aa37cd501b4b4065f3aa2e9737a9904c2413c918cb091c8e9737f97c682b124e81de439501883f2a490c0dce2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 72 Canal Road Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.144491371469 24.83148661898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang