Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Fonteine Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fonteine, Saulspoort-plaas, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

7 Fonteine Guest Farm is 'n rustieke bestemming op 'n plaas langs die Ashrivier buite Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Dit is die perfekte wegbreekplek buite die stafsgedruis en is ook 'n ideale visvangplek waar gaste na hartelus kan visvang en die hele gesin kan rus en ontspan.

Verblyf word in selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n privaat stoep met ingeboude braaigeriewe en dit is die ideale plek om die son te geniet en die uitsig oor die rivier te bewonder.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leannie M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker by 7Fonteine. Pragtige plekkie op die dam, veilig, rustig, alles wat ons nodig gehad het vir die aand se verblyf.
Mrt 2025
Erik P
Saam met lewensmaat
5.0
Visvang paradys. Ek en my vrou het ja.
Jan 2025
Annelie B
Saam met vriende
5.0
Was amazing. Was amazing. Will come back anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Liz V
Gesin met klein kinders
4.8
Safe, relaxing and felt like home. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Anton V
Saam met lewensmaat
4.8
Stil, rustig buite stadsgeraas. Wonderlik. Het self in die donker my pad gevind tot daar, dankie vir GPS. Was die heeltyd in verbinding met die gasvro...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 7 Fonteine, Saulspoort-plaas, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink 7 Fonteine Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fonteine, Saulspoort-plaas, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA500ce11a22143bbf14ac4eeea7170273efee7abe2cfde999920aac12da841b89a1ecb83b843127c903e33a18773ad2f86c06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 7 Fonteine Saulspoort Farm 9701 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.236611635546 28.370883464813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang