607 @ The Sage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 377, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
607 @ The Sage bied selfsorgverblyf in Seepunt. Hierdie woonstel is stapafstand vanaf die Seepunt-paviljoen en promenade.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, 'n ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Dit lei na die sitarea met 'n rusbank, TV en lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n balkon met meubels, asook veilige parkeerplek. Leeukop is 3,9 km vanaf die verblyf en die V&A Waterfront is 3,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Gisela Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Hoofweg 377, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 607 @ The Sage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 377, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang