60 Kloofpark
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paradyskloofweg 60, Kloofpark, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 900R1 710 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
60 Kloofpark is 'n bekoorlike vakansiehuis in Kloofpark, Stilbaai, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike sitplek, 'n kaggel en tweevoudeure wat na 'n balkon met buitesitplek en 'n braai-area oopmaak.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet. Die eiendom is binne maklike bereik van winkels, 'n rivier en Lappiesbaai Openbare Strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Paradyskloofweg 60, Kloofpark, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink 60 Kloofpark het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paradyskloofweg 60, Kloofpark, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang