6 Sunrise Beach
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 35, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 852 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
6 Sunrise Beach is ideaal geleë net oorkant die pad van die strand in Westbrook, Durban. Die skilderagtige dorpie bied die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek en spog met lang dele sandstrande.
Verblyf word gebied in 'n woonstel met 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer gedeel word en ook 'n bad en stort het. Al die slaapkamers het lugversorging. Daar is WiFi in die eenheid. 'n Slim-TV, Netflix en DStv (geen dekodeerder) is ook beskikbaar.
Daar is 'n veiligheidshek sowel as 'n alarmstelsel. 2 klein honde sal toegelaat word indien vooraf gereël.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en mikrogolf. Die eenheid maak oop op 'n lieflike balkon met braaigeriewe en 'n piekniektafel en spog met asemrowende see-uitsigte. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar en dit is 2,1 meter hoog en 2,36 meter breed.
Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Ballito Junction Mall, Zimbali Buiteklub, Ballito Lifestyle Centre, swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang en voetslaan in. Dit is ook binne maklike bereik vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 559
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- North Beach-weg 35, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Sunrise Beach het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Westbrook KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 35, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang