Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

50 Circular Drive

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 50, Paradice, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

50 Circular Drive is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Knysna op die Tuinroete geleë is en bied skouspelagtige uitsigte. Die vakansiehuis is 24 km vanaf die Goukamma Natuurreservaat en 21 km vanaf Buffelsbaai geleë.

Verblyf beskik oor 3 kamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eenheid beskik oor koningingrootte-beddens in die eerste en tweede slaapkamers, 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer en 2 slaapbanke in die leefarea wat geskik is vir kinders. Fasiliteite sluit in; 3 badkamers met óf 'n bad, stort, toilet en wasbak en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas en koffiemasjien. Gaste het toegang tot 'n leefarea, WiFi, 'n TV met DStv, 'n vermaakarea, 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die eenheid word op Maandae, Woensdae en Vrydae skoongemaak, openbare vakansiedae uitgesluit.

Die verblyf het ook 'n rugsteunkragstelsel in geval van beurtkrag.

Doendinge in die area sluit perdry, fietsry, voëlkyk en visvang in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Balkon
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 383

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Circular-rylaan 50, Paradice, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink 50 Circular Drive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 50, Paradice, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa394719369b006ff597b7b5d9ba1831eee0e02a6a894b0359cbca34fabe727552764cc4700efe4cba4252e7587d1d7c24dc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 7) 10 5 1 5 50 Circular Drive Paradice 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.034637097706 23.033287525177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang