Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Key Largo

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Velushka D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Heel beste vakansie. Ons kon nie by 'n beter plek bespreek het nie, ons is 100% tevrede en het elke oomblik geniet ons het die mooiste uitsig gehad en sal die plek vir baie aanbeveel wat 'n rustige vakansie wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eurika
5 Key Largo
Dit was n voorreg om julle te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te verwelkom by 5 Key Largo.

Liezle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Fantastiese akkommodasie! Ons gesin van 5 het ons verblyf baie geniet en sal 5 Key Largo vir enigiemand aanbeveel. Erika en haar ma het ons hartlik en vriendelik ontvang. Die eenheid is skoon, netjies en modern. Ek het daarvan gehou dat die eenheid op die grondvloer is en ons kon lekker buite sit en kuier - die braaigeriewe is privaat en dit maak dit nog meer perfek. Dankie vir die pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Lang verblyf
5.0
Apr 2021

A good place to relax and recharge. We had an amazing holiday. The ice machine was a huge bonus from the minute we arrived. The fans were also a life saver as our time there the weather was amazing. We hope to visit this apartment again and everything was perfect. We would not change anything. Thank you again for a pleasant stay at an establishment that knows what holiday makers expect. The hostess, Eurika thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tasha S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en Eurika en haar ma is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Collin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

It was breathtaking, it was quite and peaceful, the beach was not busy at all. Lovely, warm reception. Lovely location with good views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Beautiful. I can't fault it in any way. Great host, great ocean view and we really felt at home. Would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dumisani L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

We had fabulous stay, felt safe at all times. We met an old lady that stayed next door @ 4 Key Largo. She's the best, welcomed us and treated us as if we were her own kids. Thank you and God bless you Gogo (Granny).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

5 Key Largo was ongelooflik. Dit was netjies en baie mooi. Ek en my vriende sal beslis weer soentoe gaan. Dit was netjies en verskriklik mooi gewees. Dit was die geld werd gewees. Eienaar was baie hulpsaam sy het ons ingelaat by die plek en weer uitgelaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2020

Bes bewaarde geheim naby die strand en see! Die woonstel is op die grondvloer, maar mens kan tog die see sien en hoor. Dit het alles wat mens nodig het en die skottelgoedwasser is 'n bonus. Dit is ruim genoeg vir ;n gesin van 5 persone en baie netjies en skoon. Die strand is bereikbaar deur 'n privaat hekkie. As 'n bekostigbare seevakansie jou oogmerk is, is hierdie die ideale plekkie om nes te skop, ongeag of dit kort- of langtermyn is. Ons kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Ons het baie lekker gebly veilig en skoon. Die woning is goet ge vestige tussin siutkus en noord kus plekke . Sal weer kom kiuer

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tophamstraat 5, Doonside, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2b59b32d97d5277a754af8e019028b319074f732ef04542d96467ad67491fbe1e1701f6a3f5f2d3d40ac2ac4bb2ee566d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 5) 47 5 1 5 5 Topham Road Doonside 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.07291772779 30.872883447011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang