Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Regent

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-straat 4, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

4 on Regent bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde opgeknapte kothuis wat in 'n privaat en afgesonderde deel van die tuin geleë is. Die kothuis is op die eienaar se perseel in 'n rustige straat in Greyton geleë, waar gaste in die natuur kan ontspan en al die Greyton-platteland kan geniet.

Die oopplan-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n oopplan-stort en -toilet, en 'n klein kombuisie-area met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n ketel, 'n koffiemasjien, en basiese eetgerei en breekware. 'n Groot privaat patio kyk uit op 'n lowerryke tuin waar gaste kan ontspan en die voëllewe kan geniet.

Die Greyton-natuurreservaat en begin van die bekende Boesmanskloof-staproete is 650 m van die kothuis af geleë. Daar is verskeie ander stap- en fietsryroetes in die omgewing. Gaste kan ook 'n rustige wandeling geniet na die dorpskern waar daar winkels en restaurante is, asook die gewilde Saterdagoggendmark.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Kombuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michiel D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige kamer in rustige area. 'n Pragtige kamer in 'n rustige area met alles wat mens nodig het om gerieflik vir 'n paar aande in Greyton oor te sla...
Sien meer
Des 2024
Helen S
Saam met lewensmaat
5.0
Our go-to haven in Greyton. Peaceful, relaxing, immersed in nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Alta D
5.0
Absolutely stunning. Was excellent. Home away from home and Anne Marie is the best. I want to go back there ASAP.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Michelle K
5.0
I'll be back! Absolutely perfect for my solo getaway. Loved the close proximity to the nature reserve and being able to go run in the m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Mariet V
Saam met lewensmaat
5.0
Modern, huislik, gerieflik, mooi, lekker koffie. Cosy, modern cottage with stylish finishes. Lovely fireplace and excellent coffee. Air...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Regent-straat 4, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 on Regent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-straat 4, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9908931e54bca691b90149990ebb1f9ed2d61df6579d70e2c0ee24d205fa773f7d766b212d26f0be81dab92ed989a34be4c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 4 Regent Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043707 19.614143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang