Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 on Prinsloo

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Johan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Recommend to anyone. Beautiful place. Very clean. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maartin J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Net goed. Baie. So baie ekstra's. Hulle vertrou mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Die gasvrou was uiters vriendelik met ons aankoms. Die perseel is baie goed versorg en skoon. Die gasvrou het uit haar pad gegaan met verversings in die yskas ens. Ons sal definitief weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arie V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netjiese verblyf binne gerieflike afstand van die sakegebied van Stilbaai. My moeder van 92 het baie gemaklik gebly. Alles was bevredigend gewees. Die enigste probleempie was dat sy hulp nodig gehad het om die trappe te bestyg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Baie privaat badkamer en kamer hotel standard sal dit vir enige iemand aanbeveel. Puik en baie professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Este H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Was welkom ontvang en het lekker gerus al was ons net daar vir een aand. Ons het soos gewoonlik baie lekker gebly. Die kamer en geriewe is 5 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Modern, netjies, sal weer kom! 32 on Prinsloo was 'n baie lekker blyplek. Ek sal regtig graag net 'n TV aanbeveel om daardie laaste uur net verder af te sluit. As mens alleen reis, kan jy net solank met jouself praat, LOL!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly. Lieflike plekkie, attention to detail, keurig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Was welkom ontvang. Die kamer is pragtig en die dekor is baie mooi. Pragtige en stylvolle plekkie met alles wat jy nodig het en ekstras. Ons was welkom ontvang en het baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren Ann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely little stay in beautiful Stillbaai. Beautiful, modern, comfortable and clean accommodation. Lovely extra little treats. Perfect for what we needed. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annuscha
32 on Prinsloo
Thank you, Lauren! You were lovely guests!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annuscha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prinsloo-rylaan 32, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf672f82dcb5d3687f3786324fff2269af690a935a3bcf883b123ca938e83c417e912f22271524628105e361616cb8317b78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 32 Prinsloo Drive Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3661856 21.405371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang