Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Lagoon Getaways

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

3 Lagoon Getaways bied 2 selfsorg-villa's en is in die bekoorlike en skilderagtige dorpie Southbroom geleë. Die eiendom is ideaal geleë binne stapafstand vanaf die Umkobi-strand, en is 'n kort entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area.

Tranquility Villa het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en Peace Villa kan 4 gaste in 2 slaapkamers akkommodeer. Beide eenhede is beskikbaar om afsonderlik of saam te huur indien nodig vir 'n groep van 10 persone. Elke eenheid beskik oor 'n sitkamer met 'n TV met sekere DSTV-kanale en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eiendom is ook toegerus met 'n watertenk, en elke villa het herlaaibare LED-ligte vir wanneer daar beurtkrag is. Daar is gas-aangedrewe verhittingstelsels in die villa's sowel as gas-toegeruste stowe.
Verder beskik Peace Villa oor 'n privaat dek met 'n Jacuzzi. Dié eenheid het 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en gratis WiFi. Albei villa's is ideaal vir gesinsvakansies, wegbreekpaartjies of gholf-entoesiaste.

Die eienaars woon op die perseel in die hoofgebou en sal byderhand wees indien gaste hulp nodig het of enige vrae het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lagoonrylaan 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Lagoon Getaways het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a3422b58f98a5c82365aa7d97343e3763bd1570d30bfce6097a58dd58ddca1011380081d3b2272d63da4eb6effc4d942eb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 3 Lagoon Drive Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.93069 30.31058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang