29 The Bridge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
29 The Bridge is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die kompleks is op die oewer van die iSimangaliso-vleilandpark geleë.
Hierdie woonstel met lugversorging beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n kookplaat toegerus.
Die sitarea is langs die kombuis en het 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas, muurbal- en tennisbaan, 'n wassery, veilige parkeerplek, asook direkte toegang tot 'n privaat jetty op die riviermonding.
29 The Bridge is ook naby winkels, 'n verskeidenheid restaurante, die strand, bootvaarte, diepseehengel en wildrit-toeroperateurs.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 29 The Bridge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal