29 @ Weenen
Beskrywing
Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed op die vloer vir 'n kind. Daar is 'n rusbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met DStv in die leefarea. Hierdie eenheid het lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg Eenheid
Huisreëls
'n Addisionele skoonmaakfooi sal per eenheid gehef word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 1 stapelbed in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met DStv en lugversorging in die leefarea. Die woonstel beskik ook oor 'n alarmstelsel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg Eenheid
Huisreëls
'n Addisionele skoonmaakfooi sal per eenheid gehef word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. In die leefarea het 2 enkelbeddens en 'n driekwartbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 2 enkelbeddens en 'n TV met DStv, lugversorging en 'n alarmstelsel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg Eenheid
Huisreëls
'n Addisionele skoonmaakfooi sal per eenheid gehef word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Daar is 3 kamers op die boonste vlak. Kamer 1 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak oop op 'n balkon. Kamer 2 is ingerig met 'n dubbel- en enkelbed en kamer 3 is ingerig met 2 stapelbeddens. 1 Badkamer is op die boonste vlak en die ander op die onderste vlak. Albei is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met DStv en binnebraai. Skuifdeure wat uitloop op 'n patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg Eenheid
Huisreëls
'n Addisionele skoonmaakfooi sal per eenheid gehef word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Weenenlaan 29, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang