Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 @ Sea

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Dié kuier sal ek lank onthou. Heerlike verblyf in een van die land se uitstaande, veilige kuierplekke, De Kelders, met 'n asemrowende, onbelemmerde uitsig - en baie bekostigbaar. Alles wat mens nodig het, blinkskoon, keurig en luuks, met 'n paar bekoorlike verrassings soos feëtjieligte om die kamerspieël! Jou eie privaat, goed ingerigte braaiplek terwyl jy oor die hele Walkerbaai uitkyk, tot by Hangklip. Die baie unieke doendinge in die omgewing maak die wegbreek nog meer spesiaal. Boonop is Eben en Riva uiters vriendelik en behulpsaam, baie dankie. Ek kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie. Jy is voorwaar 'n besonderse mens wat die lewe voluit geniet en waardeer. Sien jou graag weer by 29@Sea.

Lichelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vreeslik lekker ontspan, ons het baie tuis gevoel! Bitter lekker. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marié C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en ontspannend. 29 @ Sea het 'n uitstekende ligging met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is baie skoon, netjies en baie gerieflik ingerig met alles wat jy kan nodig kry. Ons het heerlik gekuier en sal definitief, as ons weer De Kelders toe gaan, van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanza C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik! Ons het heerlik gekuier en die ligging is fantasties! Die mooiste see-uitsig en naby genoeg aan Gansbaai dorp. Die walvisse was elke dag daar! Baie netjies en baie skoon. Julle sal ons definitief weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Highly recommended. Bit small, but great price for what you get. Everything you need and a very friendly, helpful host. Will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie, Marcel! Sien julle graag weer by 29@Sea. Eben en Riva.

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige uitsig, netjies binne met baie goeie beddegoed en handdoeke. Ons het baie lekker gebly en kan die plek aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie Deon. Baie dankie dat julle dit geniet en waardeer het. Sien julle graag weer. Eben en Riva

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gebly. Verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Peace, quiet, perfect view, paradise. This really is some of the most superb accommodation for a couple or single traveller in all of De Kelders. Perfect location, incredible view; a beautiful and comfortable apartment with everything you need and welcome extra touches like coffee/tea and rusks, great linen and good security measures. A quiet and peaceful part of town. This is really excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie Mareli. Dis 'n voorreg om gaste soos jy te mag ontvang. Sien jou graag weer by 29@Sea!

Bertus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties! Baie lekker, baie dankie. Dit is regtig die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 29, De Kelders, Gansbaai, 7220 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40bdf960048bfb0059b1b1c38a8c9dcbfddd5760a05c0df6d6fb41ccee1fe5af0151ef0873ae5555fc70f12f1655f49a4789?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 29 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.550389080171 19.374022962649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang