Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

282 Guesthouse

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-laan 282, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

282 Guesthouse is in Lyttelton, Centurion geleë en bied gerieflike verblyf in 'n privaat selfsorg-eenhede. Die eiendom is ongeveer 4,3 km vanaf Waterkloof Lugmagbasis en ongeveer 2 km vanaf Netcare Unitas Hospitaal geleë.

Dié gastehuis het 2 selfsorg-eenhede wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Eenheid A het 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed terwyl Eenheid B 'n dubbelbed bevat. Elkeen van hierdie leefvertrekke het 'n slaapbank vir ekstra gaste. Die eenhede het badkamers met net 'n stort of beide 'n bad en stort. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gratis onderdakparkeerplek en 'n afstandbeheerder vir die hek. Die eenheid word twee keer per week skoongemaak, 'n addisionele diens is beskikbaar op versoek tydens bespreking.

Die voorstad Lyttelton is sentraal geleë en bied toegang tot omliggende hoofweë, Pretoria, Midrand en Johannesburg. Daar is bioskope, restaurante, kruidenierswinkels en verskeie winkelsentrums in die area geleë. Centurion-winkelsentrum is ongeveer 6 km ver. Vir gaste se gerief is daar 'n wassery sowat 3 km verder, wat 'n was-, droog- en strykdiens verskaf op 'n weg-en-gaan of op 'n selfbediening-basis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jarred L
Saam met lewensmaat
5.0
All the comforts of home away from home. It was great, the pictures on the site make it look much darker than it was in person. I had a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Zelandri A
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het as gesin 'n week gebly in afwagting van ons nuweling se geboorte. Die verblyf was heerlik, die eienaars besonders gasvry en mens voel sommer d...
Sien meer
Jan 2025
Tembakazi K
Saam met vriende
5.0
Would recommend it. Nice and cozy. More spacious than I thought.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Valerie P
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, bekostigbaar en lieflike eienaars. Altyd ons nommer een keuse van verblyf wanneer ons Centurion besoek. Sal dit aanbeveel vir enige gesin. Bai...
Sien meer
Nov 2024
Eleen D
5.0
Sal dit vir almal aanbeveel. Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons het baie lekker gebly. Was met alles voorsien wat ons nodig gehad het....
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Cilliers-laan 282, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink 282 Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-laan 282, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab804a7edc32aae9e1f0f329f23764d64f1427235417e4097d48f25a9d7ab826384f7da0ff04594da21d4f06dab7dd4313dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 282 Cilliers Lane Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.819777696395 28.201074790177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang