Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 Driftsands

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

26 Driftsands is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Doonside. Dié eenheid het slaapplek vir 3 persone en is ideaal naby die strand geleë.

Dié woonstel op die tweede verdieping beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Een rol toiletpapier word voorsien, gaste moet asseblief die res saambring.

Die kombuis is goed toegerus en bevat 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, breekware, eetgerei en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV, en 'n dagbed asook 'n etenstafel met sitplek vir minstens 4 gaste. Die woonstel bied ononderbroke see-uitsigte vanaf die leefarea.

Al die DStv-kanale is gratis.

Oop parkeerplek vir 1 standaardvoertuig word voorsien. 'n Gemeenskaplike braai-area en tuin is al wat tussen jou en die strand is.

Daar is verskeie besienswaardighede wat perdry op die strand, The View Spa, Toti-brouery, Crocworld in Scottburgh, Ushaka Marine World in Durban, Oribi Gorge naby Port Shepstone, duik in Umkomaas insluit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kobus E
5.0
Huislik en gemaklik en altyd veilig gevoel. Netjies en skoon woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Naby aan Doonside winkel sentrum. Dit was he...
Sien meer
Jan 2025
Debbie E
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese plek met fantastiese opsigters. Dankie vir julle vriendelikheid. Dit was 'n ongelooflike vakansie met 'n pragtige see-uitsig. Die lekkerst...
Sien meer
Des 2024
Bianca P
5.0
Great value for money. My stay at 26 Driftsands was amazing! Very safe, clean, neat with a breathtaking view, private access to the bea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Peet D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik uitgerus na moeilike jaar. Heerlik gebly in rustige omgewing. Mooi see-uitsig. Woonstel goed ingerig en skoon. Goeie beddegoed. Vriendelike en...
Sien meer
Nov 2024
Erna S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal plekkie aan beveel. Heerlik gekuier, rustige plek.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 26 Driftsands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnyi6J6WDL10k7izGPFXoMB0Y1UQnacEXF4JdH58wS8ZFPrd3bH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 90 5 1 5 5 Beach Road 26 Driftsands, Doonside 4135 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071299781437 30.87456035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang