2502 Rubik
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, Unit 2502 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
2502 Rubik is 'n kontemporêre selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad en bied 'n ongeëwenaarde leefervaring met asemrowende uitsigte.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, waarvan een en suite is, en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasdroër-kombinasie insluit. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet of op die gemaklike sitplek in die sitkamer ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n omheinde balkon met sitplek, wat asemrowende uitsigte oor die ikoniese Leeukop en uitsigte oor die stad na die historiese Robbeneiland bied. Die woonstel is gerieflik naby restaurante en gewilde besienswaardighede geleë. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad op die dak, braai-area en veilige parkeerplek binne die gebou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 39
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 17 Loop Street, Unit 2502 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, Unit 2502 The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang