Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 On Titanic

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2025 tot 16 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Titanic-straat 22, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

22 On Titanic bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in Larola, Clarens. Die gashere het 3 organiese groentetuine op die perseel waar hulle hul eie groente seisoenaal verbou vir jou plesier.

Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 4 volwassenes en 1 kind op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n aparte kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ysmasjien, eetgerei en breekware asook 'n wynverkoeler. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank vir kinders en 'n slim-TV met Netflix, Showmax en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel asook buitebraaigeriewe. Clarens bied 'n verskeidenheid doendinge soos Clarens Brewery, Golden Gate Highlands Nasionale Park, Blou Donki Gallery, Tobias Art asook die bekende Titanic Rock.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dankiso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Titanic-straat 22, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 22 On Titanic het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Titanic-straat 22, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e0e57a61a8a45f7a4790352d3142d2c698e6e241c4a9ebcef15e1d519915d25dc4be1e2dde683269fd7ecefeca158733b92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 22 Titanic Street Larola 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 12:00 -28.522566226735 28.42820420957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang