Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Owls Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

2 Owls Guesthouse is 'n moderne gastehuis in die skilderagtige Potchefstroom, en bied gaste luukse kamers in 'n uilvriendelike omgewing.

Die lieflike kamers is volgens 'n tema versier, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort terwyl die Wittebrood-suite 'n bad en stort het. Geriewe in die kamer sluit lessenaars, TV's met DStv, lugversorging, WiFi-toegang, asook 'n yskas in.

Die gesinseenheid beskik oor 3 slaapkamers elk met sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Die eerste en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die ruim eetkamer bedien, of kan voor die kamers op die stoep geniet word.

Konferensiegeriewe vir tot 50 mense is ook beskikbaar.

Gaste kan ook ontspan op die stoep wat oor die binnehof en ysbergrose uitkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Juanita F
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Baie lekker gebly en gasvrou baie behulpsaam.
Feb 2025
John P
5.0
Very nice and friendly. Great experience and rested well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Anso V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Kamer was ruim en dekor smaakvol. Ontbyt was heerlik en amper te veel.
Des 2024
Karen S
Saam met lewensmaat
5.0
Verfrissend. Vreeslik lekker, dankie.
Des 2024
Lize T
Saam met lewensmaat
5.0
Basin tap in bathroom needs fixing (Room 3) - otherwise excellent. Excellent room and breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink 2 Owls Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOcHcDoBozkdBuINAmSz5JquDnkfvdRNV4cgNogw2bW1Lh5Ld3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 Off the R501 Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.67183437499 27.105712294579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang