Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Key Largo

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Esme O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Dit was wonderlik. Ons het beslis waarde vir ons geld gekry. Dankie Rita vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Jy is "amazing"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2018

Baie lekker gewees. Baie lekker gewees, geen klagtes nie. Daar kan dalk gekyk word na verkoelingseenhede in die slaapkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2018

Rustig, en netjies. Ons is baie vriendelik verwelkom deur Rita Stoltz, tydens arrivering by Key Largo, Doonside. Verblyf is baie netjies, en skoon. Rustig en loopafstand see toe, asook naby gelee winkelsentrums. Key Largo is waarde vir geld met die 15% afslag wat ons gekry het op LekkeSlaap. Ons het die naweek baie geniet en lekker ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2017

Waarde vir geld. Die eenheid is baie netjies, ons het ongelooflik lekker gebly. Regtig waarde vir geld, die eenheid is baie netjies. Die eienaars doen baie moeite en laat jou tuis voel. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie F
Kort verblyf
5.0
Jul 2017

Wonderlike plekkie, baie netjies en naby als. Sal vir seker weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2017

Baie lekker rustige verblyf op die see! Veilig. Ons het so lekker gebly by Key Largo 2. Die woonstel voldoen aan al mens se behoeftes. Dis op die see. Naby aan winkelsentrums. Baie kindervriendelik. Gasvrou Rita het ons so welkom laat voel, sy's 'n engel. Dis 'n rustige woonplek met lekker braaigeriewe en mooi tuine. Kinders het lekker baljaar in die swembad. Als was sommer net lekker. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2017

Baie netjiese woonstel. Lieflike strand. Vriendelike verwelkoming. Pragtige woonstel, die kombuis is toegerus met meer as wat jy sal nodig kry. Baie veilige kompleks, sekuriteitswagte doen snags ook rondtes in die kompleks. Pragtige strand net 'n paar trappies weg. Ons tienerseuns het veral die gym en skoon swembad geniet as die see 'n bietjie rof was. Ons het die verblyf terdeë geniet. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelda A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2017

Baie netjiese verblyf. Rita van Key Largo 2 het ons ontvang al het ons laterig daar aangekom. Die woonstel is baie netjies en goed toegerus. Baie dankie vir die lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2017

Ons was beïndruk met die woonstel. Dit is die eerste plek wat ons besoek wat so volledig toegerus is en netjies skoon was! Ons sal enige tyd weer by 2 Key Largo wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 135

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R950
R 950 R 665
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R 950 R 665
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 21, Unit 2 Key Largo, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA716294f60c0787b565bfd036ce974f9c718e934d77b86408c1e89d3f96a1b877790a9ea39245028ffb4d30953951ac5308e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 21 Beach Road Unit 2 Key Largo 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.072399358122 30.873808264733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang