180 Laguna La Crete
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selveylaan 5, Laguna La Crete-kompleks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
180 Laguna La Crete is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks in Uvongo. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en die strandmeer. Daar is verskeie winkels, restaurante en geriewe naby.
Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond en 'n ketel, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank wat 2 bykomende gaste kan akkommodeer, sitplek en 'n platskerm-TV. Skuifdeure maak oop na 'n patio met buite-eetmeubels.
Die kompleks bied toegangsbeheerde sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en braai-areas, asook 'n wassery wat met munte werk. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Calvin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Selveylaan 5, Laguna La Crete-kompleks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 180 Laguna La Crete het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selveylaan 5, Laguna La Crete-kompleks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang