Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 On Bree Unit 2117

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

16 On Bree Unit 2117 is 'n asemrowende selfsorgvakansiewoonstel in die veilige 16 On Bree-woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n sakereis óf vir toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié luukse woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer spog met asemrowende uitsigte oor die omliggende stad, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Op die 27ste verdieping is daar 'n gemeenskaplike vermaakarea met 'n swembad en 'n kroeg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 728

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 On Bree Unit 2117 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5705d7c28a83b8a3546e6a25375783e07374e66f96eaf120bca0a793bcbd76bbae986aefded9be64876244893591050ba5c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 16 Bree Street City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.917717026344 18.421479941882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang