Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

151 Brookes Hill Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Brookes Hill Suites, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

151 Brookes Hill Suites is 'n lieflike vakansiewoonstel met panoramiese see-uitsigte geleë in 'n veilige kompleks in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n ideale opsie vir 'n vakansie saam met 'n geliefde aangesien dit net oorkant die pad van die strand is.

Dié woonstel met lugversorging het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die dubbeldeur is 'n onderdakbalkon met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die Brookes Hill-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area asook veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rohan D
5.0
Amazing. 100% better than staying in a hotel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Shahim F
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Had an awesome stay at this unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Elmien P
Saam met lewensmaat
5.0
Business trip with my husband. Our stay in 151 Brookes Hill was very good. Their interior designs were nice. We found everything that w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Colin B
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable. Unit was immaculate. Host gave all information in advance to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Lesley R
Saam met lewensmaat
4.8
Good. Overnight accommodation needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lady Bea-singel, Brookes Hill Suites, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 151 Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Brookes Hill Suites, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcbe73c33cbf96eefe478e8e2f9cc334b773f81875504125a9549d0135da03c0692ffbbb367aaceda976580bc568f0fc2490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Lady Bea Crescent Brookes Hill Suites 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978054835452 25.651050968925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang