150 Anchors Aweigh
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 150 Ashford Road, Anchors Aweigh Resort, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
150 Anchors Aweigh is 'n selfsorg-eenheid in Hibberdene en bied 'n uitsig oor die swembad, hangbrug, strandmeer en Hibberdene se hoofstrand. Dit het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer wat slaapplek vir 2 kinders bied.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler. Die eenheid spog ook met 'n groot lapa en houtdek.
Die oord bied die volgende geriewe: 24-uur-sekuriteit, toegangsbeheer met toegangskodes, 'n swembad, visvang, piekniekareas, 'n winkel, en nog baie meer. Nabygeleë besienswaardighede na Anchors Aweigh sluit die Upside Down House en Dino Park in Melville, sowat 5 km vanaf Hibberdene, in. Gaste kan 'n koeldrank en heerlike etes by die Jolly Roger Restaurant en Kroeg by Hibberdene Hoofstrand geniet, terwyl kinders putt-putt speel of die waterglybane kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 150 Ashford Road, Anchors Aweigh Resort, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Woodgrange Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 150 Ashford Road, Anchors Aweigh Resort, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang