15 Dash Apartment, Dunkirk Estate
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Mrt 2025 tot 25 Apr 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Dash Apartment, Dunkirk Estate, Salt Rock, Balitto, 4420, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 450R2 205 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
15 Dash Apartment, Dunkirk Estate is 'n stylvolle woonstel wat in die gegoede Dunkirk Estate in Ballito, KwaZulu-Natal geleë is. Gaste sal bederf word met asemrowende see-uitsigte.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en wasmasjien.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en landgoedgeriewe, insluitend die tennisbaan en swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Dash Apartment, Dunkirk Estate, Salt Rock, Balitto, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Salt Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Dash Apartment, Dunkirk Estate, Salt Rock, Balitto, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang