Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Bronze Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

15 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga. Gaste kan lieflike see-uitsigte vanaf die balkon geniet.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en toilet. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide die hoofslaapkamer en die sitkamer maak oop op die balkon.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die oopplan-leefarea is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel is ook toegerus met lugversorging, ideaal vir daardie warm somersdae. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek, en daar is daagliks sekuriteit tussen 18h00 en 06h00.

Neem asseblief kennis dat ons wel 'n R2000.00 terugbetaalbare sekuriteitsdeposito hef vir jou verblyf. Die deposito sal binne 7 dae na jou vertrek terugbetaal word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 164

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 15 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ea0193da4fc0635b6996de13c48760a462f783513ad7463941f25a16f713c1a898df87d747111d93705694df536c708f0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719577388446 31.090608084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang