Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14A on Salamander

Selfsorg

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
2.0
Veiligheid
3.0
Elize E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2025

Dit was 'n nagmerrie, ek het my geld gemors. Glad nie, kombuis het geen warm water nie en die dreinering is absoluut swak. Panne is geroes, kaste is vol spinnerakke. Swembad was grasgroen en die dek is onveilig. Braai-area was vuil en verwaarloos. Gelukkig het ons geen reën gehad nie, anders was ons sopnat, want die ceilings is vrot. Die dakgedeelte het baie aandag nodig. As jy by die agterdeur uitgaan, is dit chaos van vuilgoed en kakkerlakke broei omdat die kombuisvloer van waterskade verrot. Daar was nie eers 'n ordentlike mop om die vloere te was nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.5/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 870
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 870
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salamander-straat 14A, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb328aec4fee7e1cbd56385f759d8c8d37186b550c6d24f051e2d0f12ecc8865d38eefc0afc6a7823b296e090d67c6f8511dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 870 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 14A Salamander Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0531011 24.9191822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang