Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Korhaan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustines-weg, Plaas 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 310 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

12 Korhaan is 'n pragtige selfsorghuis in Paternoster, naby die strand. Dit is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, seeliefhebbers, of bloot diegene wat wil wegbreek van die stad se geraas.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, waarvan een en suite is, en 2 badkamers. Die en suite-hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Die slaapkamers vloei na die oopplan-leefarea wat 'n kombuis, eetkamer en sitarea het.

Die pragtig verligte kombuis het 'n eilandtafel met oorgenoeg sitplek en is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Opwaskamer is langs die kombuis geleë en het 'n wasmasjien en skottelgoedwasser geïnstalleer. Die kombuis vloei na die eetkamerarea wat gemeubileer is met 'n etenstafel met genoeg sitplek vir almal om saam etes te geniet. Die sitkamer het oorgenoeg sitplek beskikbaar voor 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Wi-Fi is beskikbaar. Daar is ook 'n kaggel, perfek vir daardie koue winteraande. Die leefarea lei na buite na 'n privaat binnehof met 'n onderdakbraai-area met 'n bykomende etenstafel met sitplek vir 6.

Gaste het toegang tot hul aparte eie ingange en daar is veilige motorhuisparkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 877

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • St. Augustines-weg, Plaas 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 Korhaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 310
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 310
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustines-weg, Plaas 32, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5632248fa5e5385e0715e6b6d49f322786102b87c633b4b1010ef9e24c03923db6a9f8e90fee926e27d21dfc1a53f27f4084?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 St. Augustines Road Farm 32 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808056414147 17.897410311592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang