1 on York - Unit 71
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: York Street, 1 on York Unit 71, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
1 on York - Unit 71 is 'n pragtig ingerigte selfsorg-vakansiewoonstel in George, geleë in 'n veilige landgoed wat 'n rustige omgewing bied vir ontspanning en verjonging. Dis die ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en kwaliteit badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die ligte oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kombuis beskik ook oor 'n sentrale ontbyttoonbank met stoeltjies, saam met 'n wasmasjien en tuimeldroër vir ekstra gerief. Die sitkamer en eetarea is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 6, oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV met DStv en Netflix. Komplimentêre WiFi is deurgaans beskikbaar.
Stap na buite na die onderdakbalkon, wat toegerus is met gemaklike buitesitplek en beskik oor 'n ingeboude braai, wat dit die perfekte plek maak om 'n laatmiddag skemerkelkie te geniet. Die landgoed bied ook 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet. Gratis, veilige parkeerplek is binne die landgoed beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chantelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 16
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- York Street, 1 on York Unit 71, George, 6530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in George Suid George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: York Street, 1 on York Unit 71, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang