Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 On Wilderness

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilderness-laan 1, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 495 R1 047 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

1 On Wilderness is op die eienaar se eiendom in Fraai Uitsig geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir enigiemand wat 'n kuswegbreek benodig.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl 'n enkelslaapbank ekstra slaapplek vir 1 kind bied. Hierdie gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser. 'n Sentrale 4-sitplek etenstafel voltooi die area. Van die kombuis af lei die sitarea met 'n gemaklike L-vormige rusbank, stoele en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan maaltye buite op die dek geniet, kompleet met buitemeubels en 'n braai. Vir gaste wat die area wil verken, is Klein Brak-strand 2,2 km ver, terwyl Reebok-strand 2,4 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Wilderness-laan 1, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 On Wilderness het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 495
R 1 495 R 1 047
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 495
R 1 495 R 1 047
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilderness-laan 1, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA858441f989cc0a7253c8f6af5ad41899aa72695f6a65656855c076f1817594dffe15b0ba9392d238749559e70e2ec9b58239?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R1 047 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 1 Wilderness Avenue Fraai Uitsig 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0792303 22.1516845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang