Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Swallows

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amatis-straat 13, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ The Swallows is 'n bekoorlike gastehuis in 'n stil woonbuurt in Mokopane. Die dorp is geleë in die Waterberg-streek, 'n betowerende landskap van grootliks onontdekte berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, helder strome en golwende savanne, alles ryk aan inheemse plantelewe, voëllewe en wild – insluitend die Groot Vyf.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 slaapkamers met privaat ingange en wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Enkeltariewe is ook beskikbaar. Die slaapkamers met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamers het elkeen 'n stort. Die kamers is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, toegang tot WiFi en 'n TV met DStv.

Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Die Waterberg is 'n gewilde safari-bestemming met 'n verskeidenheid wildreservate om aan alle behoeftes en begrotings te voldoen, terwyl ander doendinge om te geniet gholf, visvang en voëlkyk insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Amatis-straat 13, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink @ The Swallows het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amatis-straat 13, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb4cf5d7e1d038816b45dac5660ed043c23ec3b2f89b698906042d661cd3969fac5e1a6af31093c3ca4c6a3e6b2601a5c050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 13 Amatis Street Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.210666753319 28.998380899429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang