Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Last Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelboomlaan 6, Proteapark, Rustenburg, 0250, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Last Guest House bied gaste gerieflik gemeubileerde oornagverblyf in Proteapark, Rustenburg.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van lugversorgde kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens of koninggrootte-beddens, en het en suite-badkamers met storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Elkeen van die kamers is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi-toegang. Sommige van die kamers het 'n TV.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en parkeerplek is beskikbaar.

@ Last Guest House is binne 1 km vanaf winkels, restaurante en die Medicare-hospitaal geleë.

Neem asseblief kennis dat die eienaar se hond ook op die perseel woon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kameelboomlaan 6, Proteapark, Rustenburg, 0250, Noordwes
  • Gaste dink @ Last Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelboomlaan 6, Proteapark, Rustenburg, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f206f7436f9e8a89ac99db5123041501e602c6cb5759d727c8f81f7e7f81cfd2cc5b240241794a4c8c4ab21c7078f76035f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 6 Kameelboom Avenue Protea Park 0250 Noordwes 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.687386702798 27.224503476057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang