Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Athens Gastekamers

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 1 is 'n semi-selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-kombuisie en -badkamer. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en vriesgeriewe, asook 'n mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word aan gaste voorsien. Tee en koffie word ook voorsien. Gaste het ook toegang tot die gratis WiFi asook die lieflike patio en sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 4 is 'n semi-selfsorg-eenheid wat ideaal is vir twee gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-kombuisie en -badkamer. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en vriesgeriewe, asook 'n mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word aan gaste voorsien. Tee en koffie word ook voorsien. Gaste het ook toegang tot die gratis WiFi-verbinding asook die lieflike patio en sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 3 is 'n semi-selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-kombuisie en 'n aparte badkamer. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en vriesgeriewe, asook 'n mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word aan gaste voorsien. Tee en koffie word ook voorsien. Gaste het privaat toegang tot die lieflike stoep en sitarea en geniet ook gratis WiFi-verbinding.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 5
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 5 is 'n semi-selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n klein gesin en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, asook 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n groot bad. Die kombuisie is toegerus met 'n groot yskas en vriesgeriewe asook 'n mikrogolfoond, ketel en alle eetgerei wat gaste mag benodig. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse, 'n paneelverwarmer asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word aan gaste voorsien. Tee en koffie word ook voorsien. Gaste het ook toegang tot die gratis WiFi-verbinding asook die lieflike patio en sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 is 'n semi-selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 4 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer asook 2 enkelbeddens in 'n aparte kamer. Die enkelbeddens is deel van 'n oopplan-kombuisie en 'n klein eetkamer. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n groot yskas en vriesgeriewe asook 'n mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die kamer het lugversorging, elektriese komberse asook ekstra beddegoed. Badhanddoeke en toiletware word aan gaste voorsien. Tee en koffie word ook voorsien. Gaste het privaat toegang tot die lieflike stoep en sitarea en geniet ook gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e8aa4e0630e79979d0c7a2f669c9d20327d7091e326769a9fcbe11202236ff1a688b8cac86f382518c19fe4c7a23ea17ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 3 Athens Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74924 24.7835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang