Geverifieerde Resensie
Three Anchor Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Three Anchor Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.9 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
"Sentraal, binne bereik van die busroetes, in 'n mooi omgewing en naby die see. "
"Het 'n gevoel van absolute veiligheid ervaar. Kon laataand afstap na die see toe."
"Uitstekende ligging. Centraal gelegen en mooie omgeving en boulevard. Half uurtje lopen naar Waterfront."
"Lekker stil omgewing met baie lekker staproetes en sentraal genoeg om orals uit te kom."