Geverifieerde Resensie
Sunday's River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunday's River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 335 resensies.
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Annie's Selfcatering Accommodation"Dis 'n baie mooi area by die see. 'n Lekker en rustige verandering van die druk verkeer in PE middestad. "
Cannonville, Sondagsriviervallei
Little Sister's Accommodation"Bietjie min om te doe,n maar pragtige omgewing."
Cannonville, Sondagsriviervallei
Little Sister's Accommodation"Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!"
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Shipwreck Cottage"'n Plek waarvan mens nie weet en dan brand om vir almal van te vertel, maar terselfdertyd wil mens die wonderlike geheim bewaar uit vrees dat te veel voete in toekoms als sal bederf. Veilig. "
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Tamapa Lodge"Cubata Restaurant se kos is heerlik! Winkels is gerieflik geleë en bied als wat nodig is. Die gebied is netjies en skoon en naby die hoofroetes geleë."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
SANParks Addo Rest Camp"A magnificent place if you want to see lots of elephants."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Le Blue Guest House"Bluewater Bay is beautiful, yet a few kilometres from any entertainment. If you are on business that will be suitable, but not when on holiday as you have to travel to PE for entertainment."
"Close to the main gate of Addo Elephant Park and with some amazing restaurants in the vicinity."
"Het op Addo oornag om Addo Olifant Park te besoek, maar Homestead kan ook as vakansieplek dien."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
SANParks Addo Rest Camp"Addo was amazing. Enjoyed the stay except for bathroom. "
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Waters Edge"This property is in Amsterdamhoek, which makes the location a lot better than Bluewater Bay."
"As jy 'n Suid-Afrikaanse toeris is, mag jy nie hierdie wonderskone deel van ons land mis nie."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Sandflats Country Inn and Self-Catering"Die eetplekke, take aways, kafees en restaurante buite Addo self kan hulself 'n bietjie reg ruk! Hulle doen ons, as toeriste, nie 'n guns om ons te bedien en 'n ewigheid te neem met die bestelling nie, na 3/4 uur uitgeloop by een, by die ander een het hul sjef 'n blaps gemaak, verskoning kom vra."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Oh Hello"Simple, quaint, food at the local restaurant, Roes Kitchen, was outstanding. Kenton-on-Sea just down the road was helpful when it came to needing a few things. The beaches were magnificent! We were truly blessed with the weather! "
Cannonville, Sondagsriviervallei
Sundays Mouth Guesthouse"Die Sondagsrivier omgewing is baie mooi en die restaurant is knus en die kos lekker. "
"We didn't explore Sunland, but it looked beautiful and perhaps we will next time."
"If you want to have a native accommodation within a typical citrus-farm: this would be the best decision. "
"Kirkwood het beslis meer om te bied as wat mens op die oog af sien, die mense is vriendelik en ons sou graag meer wou sien van Kirkwood en die omgewing."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Bluewater Beach House"Bluewater Bay is a vacation spot, beautiful little town just outside PE. "
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"Awesome wildlife and scenery."