Geverifieerde Resensie
Sunday's River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunday's River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 335 resensies.
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Bluewater Beach House"I recommend the Bluewater Bay when travelling with young kids."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Bluewater Beach House"Daar is net die strand, niks anders nie. "
"If one is visiting Addo, Sunland is a convenient location. However, there isn't much else to recommend about Sunland, other than it's location to the Addo Park and its citrus orchards."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
84 on Himeville"Bluewater Bay is a very good location ─ clean and safe."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Bluewater Bay Cove"Die strand is wonderlik en die see net so. Het lekker in die middae op hierdie strande geloop."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Tygerfontein Safari Villa"Een besoek aan de sandduine in Colchester is seker een aanbeveling. "
"My eggenote se grootwordplek - ons was daar vir ‘n begrafnis. Dis ‘n afgeleë gemeenskap met noue verhoudings in die sitrusbedryf. "
Greater Addo, Sondagsriviervallei
River Front Estate"Baie diere gesien wat besonder mak is, net die leeus het ons ontwyk vir 4 dae."
Bushmans River, Sondagsriviervallei
Rendezvous"Bushmans River is 'n baie rustige plek om net te gaan ontspan, sal dit enige tyd aanbeveel."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"Dit is 'n definitiewe moet."
Bushmans River, Sondagsriviervallei
Rendezvous"Beautiful setting, but there seems to be security concerns."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
River Front Estate"Baie diere gesien. Skoon en netjiese ablusiegeriewe.Vriendelike personeel."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"The elephant park is the great attraction and well worth a visit of at least two days."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Annie's Selfcatering Accommodation"Bluewater Bay is a very small and peaceful community and was really perfect for a two day stopover after a long journey. We also enjoyed our walk to and on the beach. There were many fishermen there and people just enjoying the beautiful setting."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"Addo is 'n tipies plattelandse dorpie wat vervalle is met Algemene Handelaars wat aan buitelanders behoort. Sou graag wou koop by ons SA burgers, veral omdat ek vergesel was deur buitelandse toeriste. "
Boknesstrand, Sondagsriviervallei
Deze Plaats"Boknes is 'n pragtige, stil en veilige strand. Die mense is vriendelik en die omgewing is ongelooflik mooi. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Die naaste dorp is Kenton-on-sea wat ongeveer 15 minute se ry van Boknes af is en het alles wat nodig is. "
Greater Addo, Sondagsriviervallei
SANParks Addo Nyathi Rest Camp"I would recommend it to anyone who plans a trip to South Africa. Keep your eyes open and the doors closed and you will see so many things. The only thing we would have liked to see is a greater selection on affordable foods when arriving and staying with self-catering options. We were quite hungry and there was nothing nearby. The prices on the small selection of foods was too high and when staying with a big family it wasn't offering enough options. Apart from that it was great. Also, the organised safaris would have been great for my kids but they said they are too young. There was no difference though to driving with our own car in terms of safety. It would have been great to experience the tour with the guide and get some of the insides and explanations of the wildlife first hand. Other than that we really enjoyed the stay and will come back in some years."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
SANParks Addo Rest Camp"Besoek aan Greater Addo is 'n absolute moet vir plaaslike sowel as oorsese toeriste. Werklik die moeite werd! Inligting volledig, diere volop! Een park waar jy weer en weer heen kan gaan!"
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Shipwreck Cottage"Die sandduine maak die parkeerareas en swemareas toe. Hulle moet dit onderhou. Andersins is dit baie mooi."